TCN ACADEMY SUPPORT GROUP
Whatsup 082 466 3067
HOW TO START YOUR LEARNING JOURNEY
STAP 1:
Teken in met jou epos en wagwoord
STAP 2:
Rol af om kursusse te sien, kies kursus waarin jy belangstel, druk op "purchase"
STAP 3:
Jy sal na ’n betalingsbladsy herlei word.
Voer jou betalingsbesonderhede / betaalmetode / kaartbesonderhede in.
STAP 4:
Na betaling sal jy terug na die TURNINGPOINT ACADEMY-aanlyn platform herlei word.
STAP 5:
Gaan na die kursus wat jy gekoop het
LET WEL: Die handleiding , video opnames en opdragte is alles binne die les ingevoeg wat jy gaan doen.
STAP 6:
Gaan voort met die kursus. Aan die einde van die kursus moet jy die vereiste opdragte voltooi. Jou opdrag sal elektronies nagesien word en jou uitslae sal per e-pos aan jou gestuur word, sowel as sigbaar wees op jou profiel op die webwerf.