“Van gebrokenheid na heelmaking.”
“Van seer na herstel, in God se genade.”

Rol af om kursusse te sien

Turningpoint Counselling Academy 
  Keerpunt Berading Akademie




 Bank Besonderhede vir Direkte inbetaling of Donasies
Keerpunt Berading / Turningpoint Counseling
FNB : Rek no / Account no 62 33 488 70 59
Tak / Branch 25 06 55


KWALITEIT AFSTAND STUDIE 

Studeer op jou eie tyd, teen jou eie tempo
Groot verskeidenheid kursusse, videos en lees materiaal beskikbaar
Deurlopende studente ondersteuning

TCN ACADEMY SUPPORT GROUP  
Whatsup 082 466 3067 

HOW TO START YOUR LEARNING JOURNEY

STAP 1:
Teken in met jou epos en wagwoord

STAP 2:
Rol af om kursusse te sien, kies kursus waarin jy belangstel, druk op "purchase"

STAP 3:
Jy sal na ’n betalingsbladsy herlei word.
Voer jou betalingsbesonderhede / betaalmetode / kaartbesonderhede in.

STAP 4:
Na betaling sal jy terug na die TURNINGPOINT ACADEMY-aanlyn platform herlei word.

STAP 5:
Gaan na die kursus wat jy gekoop het 
LET WEL: Die handleiding , video opnames en opdragte is alles binne die les ingevoeg wat jy gaan doen.

STAP 6:
Gaan voort met die kursus.  Aan die einde van die kursus moet jy die vereiste opdragte voltooi. Jou opdrag sal elektronies nagesien word en jou uitslae sal per e-pos aan jou gestuur word, sowel as sigbaar wees op jou profiel op die webwerf.

EERSTE JAAR MODULES (Individueel)

ENGLISH COURSES

VOLLE EERSTE JAAR PAKKET

Eerste Jaar volledige pakket (5 Modules) ( DET 1, Gevorderde DET) (Huwelik Berading) (Kinder Berading) (Tiener Berading)

KORT OPLEIDING KURSUSSE

KORT VIDEOS

                                                     PDF BOEKIES

Follow us on social

Created with